top of page
Event Details
​
Stef Bos kom Sasolburg toe
Met n versameling nuwe songs
Onder die title
Bitterlief
Eers einde van die jaar beschikbaar in Europa op cd en vinyl
Maar songs word nie gebore op n cd die
’n song seen hers die lege met n gehoor
Soos in Sasolburg
En natuurlik kom sy ouer songs saam
En sy stories
En die lag en die traan
Stef Bos
Terug op die verhoog
Op sy weerlooste
STEF BOS
BITTERLIEF
Maandag 15 Augustus 2022. 18:30
Etienne Rousseau Teater Sasolburg
"Early Bird' nou verkrygbaar @ R200 by WhatsApp 0632175147 en herman@ertsasburg.co.za.
'Post Early Bird' sal aanlyn te koop wees by ERTickets.co.za!
MONDAY, AUGUST 15, 2022 AT 6:30 PM – 8 PM
STEF BOS Bitterlief
ERT Etienne Rousseau Theatre Sasolburg South Africa
bottom of page