Jakkals en Wolf Interaktiewe Marionette-vertoning ~ 7 Nov'19 Featured

Jakkals en Wolf
Inter-aktiewe Marionette-vertoning vir oud en jonk.
Donderdag 7 November 2019

GRATIS AANBIEDING.
0900 Jakkals en Wolf se Manewales. Afrikaanse vertoning.
1100 The Mischievous Fox and Wolf English show..

Dit is vroeg-oggend en Jakkals en Wolf is honger! Hulle probeer eers visvang, maar met geen sukses nie. Op die Boer se plaas is daar egter sommer baie diere om te eet... totdat Boer hull vang! Kom geniet 'n kreatiewe Marionette vertoning wat handel oor die 5 sintuie.

Aanbieding is gratis. Voorafbespreking is egter baie noodsaaklik. Epos versoek vir kaartjies na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.