OPTOG - Nêrens, Noord-Kaap~ 25 Okt'19 Featured

Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel
Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien.
Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word.
Hierdie skreeusnaakse en hartroerende nuwe werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie Amper, Vrystaat. (’n US Woordfees-produksie)

Kaartjies R180