OPTOG - Laurika Rauch~ 26 Jul'19 Featured

Met Laurika Rauch
Alle Suid-Afrikaners ken die heimweë wat met Laurika Rauch se musiek gepaard gaan.
Haar loopbaan het in 1978 vlerke gekry met die treffer Kinders van die Wind.
Liedjies soos Blouberg se Strand, Stille Waters en Stuur groete aan Mannetjies Roux, maak steeds deel uit van alle Afrikaanse huisgesinne se speellys.

Kaartjies R220